Die Melktert Kommissie Hiers Ek Weer chords

ionicons-v5-k ionicons-v5-j
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0-9
 
TabCrawler.ComD / Die Melktert Kommissie / Hiers Ek Weer log in ] [ register ]
TABCRAWLER Online Sheet Music & Lyrics Archive Member Votes: 0 / 5(0 votes)
TAB VIEWS for hiers ek weer chords: 51

To to be able to download PDF tabs, rate, comment & submit guitar tabs, bass tabs, keyboard tab, lyrics and drum tab files you must LOGIN TO TABCRAWLER Online Guitar Tabs & Guitar Pro, Bass Tab, Drum Tabs Archive MEMBERS ONLY AREA.
[PRINT]
Did this chords for hiers ek weer help you?
You must LOGIN to rate this chords.
Help us improve the tab & lyrics archive!

Hiers Ek Weer by Die Melktert Kommissie

* Standard tuning

-intro

A E F# D


-verse

   A         E

ek kyk by my venster uit

   C#              D

en neem 'n halsoor-kop besluit
my mind haak vas
my drome dwaal
ek wonder oor die vrae wat jy sou vra
en die vrae wat ek kon vra


eks moeg gedink
en moeg gehuil
hoekom sou ons als vir trane verruil
joe silhoeët bly teen my muur
en jy hang in elke spasie
in elke uur
in elke glimlag wet my dag versier


-chorus

              A

want hiers jy weer

                     E

met jou foto teen my deur

                   F#              

ek dink ek wil jou hê

               D

ek wens ek kon besluit


-verse

jy't ophou bel
jy't ophou skryf
en jy was so lank terug by my huis
die verskonings raak al langer
my hart klop vinniger en ek raak banger
vir die kere wat jy sou kom
en ek woes vra: "wat gaan aan met ons?”


-chorus


-solo *(chorus chords)


-interlude *(chorus chords)

maar ek onthou nog die dae
wat ek en jy geloop het
alleen op die strand
en woorde gedeel het
die cause en effect
van ons altwee se wense
ons comments en judgements
oor ander weird mense
die sweet memory van ons annerversary
met rose en wyn en soppy melodies
ons spesiale sterre op ons spesiale plek
het ons spesiale drome aan mekaar vasgewerk

jou ma was altyd teen my
maar dit is als okay
want toe het jy nog opgekom
vir jou en my
movies, sms'e en ure lank vry
en jy vir my die trollie stoot
in die pick 'n pay

ek wil jou hê
en ek sal jou kry
ek het besluit

   A

al slaan jou ma 

   B

my drie maal op my kop

             G#

dan staan ek op en dan kom ek


-chorus

weer hier’s ek weer
met my rooirok voor jou deur
ek wil jou hê
en ek sal jou kry

TAB AND LYRICS COMMENTS:

There is no comments for the hiers ek weer chords sheet music yet. Please post one now!

© 2020 TabCrawler Online Guitar Tab and Music Lessons Archive