Kurt Darren Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) lyrics

ionicons-v5-k ionicons-v5-j
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0-9
 
TabCrawler.ComK / Kurt Darren / Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) log in ] [ register ]
TABCRAWLER Online Sheet Music & Lyrics Archive Member Votes: 0 / 5(0 votes)
TAB VIEWS for loslappie (ek wil huistoe gaan) lyrics: 973

To to be able to download PDF tabs, rate, comment & submit guitar tabs, bass tabs, keyboard tab, lyrics and drum tab files you must LOGIN TO TABCRAWLER Online Guitar Tabs & Guitar Pro, Bass Tab, Drum Tabs Archive MEMBERS ONLY AREA.
[PRINT]
Did this lyrics for loslappie (ek wil huistoe gaan) help you?
You must LOGIN to rate this lyrics.
Help us improve the tab & lyrics archive!

Loslappie (ek Wil Huistoe Gaan) by Kurt Darren O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Ek wens ek het vlerke soos 'n arend. Dan vlieg ek maar verewig oor die see. Dan vlieg ek na die arms van my moeder. En daar sal ek bly tot die dood. O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie. Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen. Dan vlieg ek na die arms van my moeder. En daar sal ek bly tot die dood. O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie Instrumentaal. Ek is 'n loslappie Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

TAB AND LYRICS COMMENTS:

There is no comments for the loslappie (ek wil huistoe gaan) lyrics sheet music yet. Please post one now!

© 2020 TabCrawler Online Guitar Tab and Music Lessons Archive