Snotkop Ek Wens lyrics

ionicons-v5-k ionicons-v5-j
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0-9
 
TabCrawler.ComS / Snotkop / Ek Wens log in ] [ register ]
TABCRAWLER Online Sheet Music & Lyrics Archive Member Votes: 0 / 5(0 votes)
TAB VIEWS for ek wens lyrics: 48

To to be able to download PDF tabs, rate, comment & submit guitar tabs, bass tabs, keyboard tab, lyrics and drum tab files you must LOGIN TO TABCRAWLER Online Guitar Tabs & Guitar Pro, Bass Tab, Drum Tabs Archive MEMBERS ONLY AREA.
[PRINT]
Did this lyrics for ek wens help you?
You must LOGIN to rate this lyrics.
Help us improve the tab & lyrics archive!

Ek Wens by Snotkop Ek Wens lyrics Ek sal onthou, die tyd saam met jou Ek wens jy was hier om my vas te hou As jy my se, wat ek wil he Dan sal ek jou vra om in my arms te le Jy weet dit was die eerste keer en ek het ook gewens dat dit nog nooit gebeur nie Niemand kan 'n vinger wys en my blammeer nie want ek het jou gevra om nie nou in te gee nie Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring vandag het ek gevoel die werk sluk my in Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan Ek wens ek was daar, om by jou te staan dan sou ek my lewe vir jou gee Maar ek was te laat, nou die aand Kan jy my se Wat gaan aan Ek weet jy, steeds by my elke liewe aand Jy weet jy, jy heel my as jy aan my raak Ek kon ook voel wat jy bedoel dat ek jou soen vir die laaste keer Was ek tog daar om by jou te staan sou ek my lewe vir jou gee Ek wens jy was hier... Ek weet jy, steeds by my elke liewe aand Jy weet jy, jy heel my as jy aan my raak Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring vandag het ek gevoel of die werk sluk my in Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan (Ek sien jou...) Ek weet jy, steeds by my elke liewe aand Jy weet jy, jy heel my as jy aan my raak Ek weet jy, steeds by my elke liewe aand Jy weet jy, jy heel my as jy aan my raak Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring vandag het ek gevoel of die werk sluk my in Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan

TAB AND LYRICS COMMENTS:

There is no comments for the ek wens lyrics sheet music yet. Please post one now!

© 2020 TabCrawler Online Guitar Tab and Music Lessons Archive